Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

Troetelsak

SKU: 0
AU$35.00Price

Bederf jouself met ons unieke Buffelsfontein troetelsak. Dit bevat ons baardkam- en borsel netjies verpak in 'n suiwer linne sak, toegeryg met 'n gevlegte egte leer riempie. Die sakkie is groot genoeg om jou gunsteling olie en snorsalf of baardbalsem ook in te pak. Handig vir daardie wegbreeknaweek ...