Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

Buffelsfontein Snorsalf

SKU: 0004
AU$17.50 Regular Price
AU$12.25Sale Price

Ons wêreldbekende snorsalf sal jou neus se troeteldier laat lyk soos die van Beierse adelstand. Dit hou die snor uit jou mond en vergemaklik dus die eet van verskeie vleise en die soen van verskeie astertjies. Nimmermeer sal koteletvet aan jou snoet-krawat kleef. Nimmermeer sal die skoner geslag gril vir die boskasie op jou bolip. Kry vandag nog jou Buffelsfontein Snorsalf. Wys die wêreld 'n snor so netjies en op sy plek soos die sade binne 'n sekelbos se peul.

  • Vervaardiging

    Vervaardig in Australië met Australiaanse produkte.