Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

RSM Baardbalsem

SKU: 0005
AU$19.00 Regular Price
AU$11.40Sale Price

Die RSM was die persoon in die weermag wat almal in lyn gehou het. As jy skeefgetrap het, sou hy jou klap dat die snot soos Saturnus ringe om jou kop sit. Hy het ook beweer dat daar nie stof in jou varkpan is nie, maar miljoene stof. Ons RSM baardbalsem hou jou baard in lyn. Al daardie halstarrige haartjies wat uitstaan soos koringare op steroids se dae is getel. Parade.... aandag!

  • Vervaardiging

    Vervaardig in Australië met Australiaanse produkte.