Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

Buffelsfontein Vleisbord (1)

SKU: 0007
AU$35.00 Regular Price
AU$24.50Sale Price

Soliede hout vleisbord gemaak van akasiahout. Die vlekvrye staal ring en leer riempie vergemaklik ophang binne handbereik. Ideaal vir die opdis van jou gunsteling peuselkos tydens daardie baie belangrike rugbywedstryd voor die kassie.

  • Vervaardiging

    Vervaardig in Australië met Australiaanse produkte.

  • Afmetings

    Insluitend die handvatsel: 47 x 16,5 x 2 cm.