Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

Buffelsfontein Vleisbord (2)

AU$35.00 Regular Price
AU$24.50Sale Price

Soliede hout vleisbord. Gemaak van Akasiahout. Ideaal vir die opkerf van ’n karnallie kruisskyf, ’n bielie van ’n beeshaas, ‘n titaniese t-been of kolossale kotelette.

  • Afmetings

    Insluitend die handvatsel: 39 x 26 x 2 cm.

  • Vervaardiging

    Vervaardig in Australië met Australiaanse produkte.