Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

Buffelsfontein Baardkam

AU$12.00 Regular Price
AU$9.00Sale Price

Ons Buffelsfontein Baardkam is onontbeerlik vir die man wat sy ken-kuif in toom wil hou. Gemaak van soliede bamboes sodat dit 'n leeftyd sal hou. Met growwe tande vir die welige baard en fyner tande vir die beginner is dit 'n item wat enige man sal pas. Hierdie baardkam gaan beslis nie jou baard se hare staties maak sodat dit ongewenste stofdeeltjies, muggies of grassade uit die jagveld sal aantrek nie.

  • Afmetings

    Klein genoeg om in jou sak te pas: 10 x 6 cm.