Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

Buffelsfontein Baardborsel

AU$20.00 Regular Price
AU$15.00Sale Price

Die Buffelsfontein Baardborsel is vir 'n man wat die vriend op sy kennebak ernstig opvat. Net soos die hare op jou kop aandag verg, sal jou baard ook baatvind by 'n bietjie vertroeteling. 'n Ken-kuif wat gereëld geborsel word lê net beter, is gesonder en omraam jou gesig op 'n vorselike wyse. Daar is geen verskoning vir 'n onversorgde baard nie. Dalk groei jy 'n baard om die winterkoue uit te hou of miskien is jy besig om 'n ware kunswerk te kweek. Gemaak van bamboeshout en varkhare wat selfs die weerbarstigste baardhare skoon, sag en uitermatig streelbaar sal hou. 

  • Afmetings

    Die baardkam se ouboet: 11 x 5,5 x 3 cm.