Ons stuur pakkies dwarsoor Australië en Nieu Zeeland.

Betaalmetodes:

Volg ons:

Buffelsfontein baard-olie Au/NZ proudly created by a real man with a real beard

Kontak ons

Buffelsfontein Baard-olie Au/NZ 

 

  • Facebook App Icon
  • YouTube App Icon

Movember is here

Jy is 'n regte man, jy het 'n manjifieke baard.

Jy klim berge en jy brandmerk beeste. Jy vang vis met dinamiet en jy drink bier uit 'n gedroogde ratel skrotum. Jy jag en maak vuur en moor inbrekers met jou kaal hande. Jy is lief vir drie dinge; jou ma, jou bakkie en jou baard. Daarom koop jy skokolade vir jou ma, diesel vir jou bakkie en Buffelsfontein Baard-olie vir jou baard.

Ons olies sal jou baard so majesueus laat lyk, dat die leeus in die wildtuin sal ween van jaloesie. Tawwe Tienies se onderlippe sal begin bewe as jy verbystap. Tengerige tieners sal hulle rugbybroekies natmaak as jy praat. Astertjies sal bloos as jou ken-kuif in die wind wapper. Jou vorstelikheid sal die volke verstom.

up to 40% off !